Metropolitan Museum of Art
| |
Plek | New York |
---|---|
Land | Verenigde State |
Openingsjaar | 20 Februarie 1872 |
Tipe museum | Kunsmuseum |
Webtuiste | metmuseum.org |
Die Metropolitan Museum of Art, dikwels kort the Met genoem, is een van die grootste en belangrikste kunsmuseums ter wêreld. Die gebou is geleë aan die oostelike kant van Central Park in Manhattan (New York). Dit is die mees besoekte museum in die Verenigde State van Amerika.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search